"ons behandel ons pasiënte met spesiale aandag "
 
 

 

Herstellende en Kosmetiese Tandheelkunde

Withars etsing

Porselein venere

Kosmetiese herkontoering

Kroon & brugwerk

Vol en gedeeltelike gebitte

Implantate

Tandbleiking

   
   

Ander Dienste

Endodonsie (wortelkanaalbehandeling)

Nonsjirurgiese periodontale behandeling (tandvleissiektes)

   
   

Spesiale Afdelings
Geringe mondsjirurgie
Geringe periodontale sjirurgie
TMG behandelings
Ortodonsie (vaste en verplaasbare apparate)

   
   

Voorkomende Tandheelkunde

Bakteriële en siekte kontrole
Mondgesondheidsondersoeke
Skalering en polering
Röntegenfotos (pantomogram en kephalogramme)
Seëlmiddels
Flouriedbehandelings

       
 
 
  Voor ons egter enige tipe behandeling aanbeveel, wil ons eers na u luister en u wense verstaan... U voorkeure en bekommernisse omtrent tandheelkundige sorg. Alleen dan kan ons die keurdiens lewer wat u toekom.
   
 

Kopiereg 2007
Tel: (031) 701 6291/3, Adres: 8 Meller Road, Pinetown, 3610
Web blad deur RM WEB Studio