"ons behandel ons pasiënte met spesiale aandag "
 
 

 

Fisies Aandag
Om u tandheelkunde fisies gemaklik to maak bied ons oudio analgesie (sterio oorfone) en Stikstof oksied (laggas) sedasie..
U kan terugleun, ontspan en na u gunsteling musiek luister indien u so verkies. So vlieg 'n afspraak sommer verby en spanning word goed bekamp. Ons bied sorgvuldige tandheelkunde vir volwassenes en kinders aan.

 
    Emosioneel Aandag
Ons weet dat 'n glimlag 'n belangrike lewensbate is. Dit affekteer mense se selfvertroue en tot 'n groot mate voorkoms. Ons luister dus graag na u spesifieke behoeftes.
Vra uit omtrent Kosmetiese Tandheelkunde.
 
   

Finansiëel Aandag
Verskeie vereffeningsopsies is beskikbaar. Selfs verspreide behandeling is soms moontlik om u behandeling meer bekostigbaar to maak.
1. Kontant of persoonlike tjeks.
2. Kredietkaarte.
3. Advies in verband met terugeisingprosedures vanaf mediese skemas.
4. Langtermyn of gereelde maandelikse paaiemente vir spesiale tandheelkunde.
5. Kwotasies vir beplande behandeling is beskikbaar our to help met u finansiele beplanning.

   
 

Kopiereg 2007
Tel: (031) 701 6291/3, Adres: 8 Meller Road, Pinetown, 3610
Web blad deur RM WEB Studio