"ons behandel ons pasiënte met spesiale aandag "
 
  NUUSBRIEF  
 
Naam:
Email:
 
     
     
 
 

Tandheelkundige Dienste Beskikbaar

 
 


Prostetiese Tandheelkunde - Kroon & brugwerk, gebit & implantate
Herstellende Tandheelkunde - Wortelkanaalbehandeling, Komposiet vulsels ens.
Esteties/Kosmetiese Tandheelkunde - Zoom tandbleiking, Venere, Estetiese vulsels.
Voorkomende Tandheelkunde - Bakteriële en siekte kontrole, Periodontale
Spesiale dienste - Minor Orale Sjirurgie (verstand tande), Ortodonsie
Ander dienst - Wortelkanaalbehandeling,nonsjirurgiese periodontale behandeling


 
 
Voor ons egter enige tipe behandeling aanbeveel, wil ons eers na u luister en u wense verstaan... U voorkeur en bekommernisse omtrent tandheelkundige sorg. Dan kan ons die keurdiens lewer wat u toekom.
 

Kopiereg 2007
Tel: (031) 701 6291/3, Adres: 8 Meller Road, Pinetown, 3610
Web blad deur RM WEB Studio