"ons behandel ons pasiënte met spesiale aandag "
 
 

 

  1.Wanneer moet my kind die eerste keer die tandarts besoek? - So gou as moontlik om hulle te kondisioneer tot die omgewing.
  2.Hoe gereeld moet ek n mondevaluasie kry? - Elke ses maande vir pasiënte met goeie mondhigiene. Periodontaal gekompromiseerde pasiënte elke drie maande.
  3.Hoekom is x-strale nodig? - X-strale behoort elke 2-3 jr gedoen te word as roetine ondersoek om die tandstruktuur asook been gehalte te ondersoek. Dit stel mens ook in staat om vroeër maligne tumore op te tel.
  4.Hoekom het ek n skaleer en poleer nodig? - Om tandvleis-en been ontsteking te voorkom.
  5.Dek my Mediese Fonds alle behandeling kostes? - Mediese Fondse is spesifiek vir ‘n bystand tot behandeling en nie alle prosedures word 100% gedek nie. Alle MF verskil in hul voordeel strukture en moet geraadpleeg word aangaande voordele.
   
 
 
  Ons vertrou dat van u vrae reeds hier beantwoord sal word. Nader egter enige lid van ons span vir verdere inligting - ons is hier om te help en advies te gee - (031) 701 6291.
   
 

Kopiereg 2007
Tel: (031) 701 6291/3, Adres: 8 Meller Road, Pinetown, 3610
Web blad deur RM WEB Studio